Save
...
Afr V2
Lien se Lankstaanskoene
Lien se Lankstaanskoene
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Share
Learn
Created by
Rebound_
Visit profile
Cards (78)
Wat is Lien se hoërskool se naam?
Jakaranda Hoërskool
View source
Waar het die naam van die skool
gekom
?
In die
Kaap
is daar die
Jakaranda
boom met pers blommetjies en daarom was die skool se naam
Jakaranda
genoem.
View source
Wie is Lien se beste vriend?
Wouter
View source
Waarom is hy haar beste vriend?
1 - hulle
het op dieselfde
dag begin
2 - hulle
omstandighede is dieselfde
(hulle
pa'ens is nie daar nie
)
3 -
dis net sy en Wouter teen
die
res van
die
skool
View source
Waarom is Wouter se pa nie daar nie?
Sy ouers is geskei en hy bly met sy ma.
View source
Waar is Lien se pa en waarom?
Hy is in die tronk omdat hy geld verduister het van sy kliënte.
(bedrog)
View source
Vir hoe lank is haar pa tronk toe gestuur?
4 jare
View source
Wie is Lien se ma?
Christien Jooste
View source
Wat het met Christien gebeur?
Haar voorkoms het agteruitgegaan en sy het aan drank verslaaf geraak.
View source
Wat doen Christien om van haar probleme te ontvlug?
Sy drink en luister na klassieke musiek.
View source
Wat was Christien voor alles gebeur het?
Sy was die vrou van 'n prokureur en sy was 'n musiekonderwyser.
View source
Wat is die drie dinge wat Lien doen om geld in die huis te bring?
1 - Sy werk in
Tant Malie
se koffiewinkel.
2 - Sy het by die haarkapper by
Donovan
en
Dirkie gewerk.
3 - Sy het
gebedel.
View source
Wat is die naam van die haarkapper?
Millennium Creations
View source
Wie werk by Millennium Creations?
Donovan
en
Dirkie
View source
Vir wie het Lien ingestaan by Millennium Creations?
Sue-Ellen
View source
Wat het Donovan en Dirkie vir Braam gedoen?
Hulle het Braam geborg vir die krieket t-hemde.
View source
Hoeveel het hulle
geborg
?
View source
Hoekom werk Lien nie meer by Tant Malie nie?
Sy het die koppies per ongeluk laat val.
View source
Wie is Lien se broer?
Braam Jooste
View source
Hoe het Braam ontvlug van sy probleme?
Hy kyk ou video's van sy gesin en die gelukkiger dae/tye.
View source
Wat doen Lien wat toon dat sy verantwoordelik is?
1
-
sy sorg dat daar geld vir kos is
2
-
sy bet Braam se broek wat staples in het, vasgewerk
View source
Wie is die drama onderwyser?
Juffrou Breytenbach
View source
Watter rol kry Lien vir die toneelstuk?
"
weird Maria
"
View source
Wat wou Lien eerste geword het?
Sy wou eers 'n prokureur word omdat haar pa een was en hulle sou eendag saam werk.
View source
Wanneer het Lien haar passie gevind?
Toe sy die rol van "weird Maria" kry in die toneelstuk.
View source
Waar het Christien Jooste gewerk?
By
die Departement Van Binnelandse Sake.
View source
Wat
noem Lien die
jong pastoor en hoekom?
Sy noem hom Kuifie omdat sy haar so gestileer is.
View source
Hoe was hulle opverdeel vir die LO groep en in watter groep was Lien?
Volgens waarvoor hulle gaan leer of word, Lien was in die groep wat regte wou swat omdat sy 'n prokureur wou word.
View source
Wie is saam met Lien in die LO groep?
1 -
Lien Jooste
2 -
Hein Venter
3 -
Miemie Spies
4 -
Sally Swanepoel
View source
Wat is die pastoor se regte naam?
Geraad
View source
Wie is hulle buurvrou?
Tannie Bets
View source
Watter advis het Roos vir haar gegee?
1 -
haar plakkaat is te mooi, sy moet 'n karton een maak
2 -
haar skoene is nie reg nie, Roos het voorgestel dat sy ander skoene kry by PEP
View source
Hoeveel het Lien betaal vir die skoene by PEP?
R38.99
View source
Wat was die naam van Tibbey se hoek?
Die entertainment corner omdat hy vir die mense entertain met
sy
Bloubulvlag
plakkate (
bloubul pet
).
View source
Het
jy simpatie vir
Christien?
Nee, alhoewel sy nie vernedering van haar man se bedrog nie kan hanteer nie, moet sy aan beweeg omdat sy 2 kinders het om voor te sorg en die lewe gaan aan.
View source
Beskryf Miemie
Sy het 'n dik bril, sy is klein, maer en vaal.
View source
Beskryf Hein.
Hy is 'n man van min woorde en die stil een in die groep.
View source
Wie lyk Braam soos en waarom?
Hy lyk soos Josh Groban volgens sy ma, weens sy swart krulhare.
View source
Beskryf Sally.
Sy rook, swaai heupe en is terterig.
View source
Hoe lyk die logo op die t-hemde?
Die krulletjie-logo.
View source
See all 78 cards