Save
BMAN
Bman hfs12
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Zanne vd Berg
Visit profile
Cards (16)
Wat is die hoofdoel van die leereenheid
BMAN121
?
Om die
rol
van
bestuur
in
ondernemings
te
bespreek
en verskeie
bestuursfunksies
te
verduidelik.
Waarom is bestuur belangrik in
ondernemings
?
Bestuur
hou die onderneming op sy
doelwitte gerig
en
handhaaf
'n
balans tussen bedrywighede
en
doelwitbereiking.
Wat is die vier fundamentele bestuursfunksies?
Beplanning
,
organisering
,
leiding
en
beheer.
Wat is die
bestuursproses
?
Die bestuursproses sluit
beplanning,
organisering
,
leiding
en
motivering
, en
beheer
in.
Wat is die
verskillende vlakke
van
bestuur
?
Topbestuur
,
middelvlak bestuur
, en
eerste lyn bestuur.
Wat is die
rol
van
topbestuur
in 'n
onderneming
?
Topbestuur
het die
finale
sê en
verantwoordelikheid
vir die
bestuursproses
en die bepaling van die
missie
en
visie.
Wat doen middelvlak
bestuur
?
Middelvlak bestuur
is
verantwoordelik
vir die
bestuur
van
spesifieke funksionele areas
en die
uitvoering
van beleide en
strategieë.
Wat is die
funksie
van
eerste lyn bestuur
?
Eerste lyn bestuur
bestuur
kleiner segmente
in
spesifieke departemente
en is
betrokke
by
dag-tot-dag
beplanning en
take.
Wat is die
funksionele areas
van
bestuur
?
Gespesialiseerde bestuurders
vir verskillende
funksies
Voorbeelde sluit in:
Bemarking
Finansies
Operasionele
bestuur
Logistieke
bestuur
Menslike
hulpbronbestuur
Wat is die
rol
van
algemene bestuur
?
Algemene bestuur integreer
al die ander
funksies
van
bestuur
en
beheer
die
bestuursproses.
Wat is die drie
tipe vaardighede
wat bestuurders moet
besit
?
Konseptuele
,
interpersoonlike
, en
tegniese vaardighede.
Wat is
konseptuele vaardighede
?
Die
verstandelike vermoë
om die
onderneming
en sy
dele
as 'n geheel te
beskou.
Wat is
interpersoonlike vaardighede
?
Die
vermoë
om met
mense
te
werk
en hulle te
verstaan
en te
kommunikeer.
Wat is
tegniese vaardighede
?
Die
vermoë
om kennis of
tegnieke
van 'n
spesifieke dissipline
te gebruik om
ondernemingsdoelwitte
te
bereik.
Wat moet jy onthou om vasvra
2
te
voltooi
?
Vasvra
2
is
beskikbaar
op
12/08
@ 08h00 –
23h55.
Wat is die
afsluiting
van die
leereenheid
?
BAIE
DANKIE!
KE A
LEBOGA
!
THANK
YOU!