Save
Leestekens en skryftekens
Save
Share
Learn
Content
Leaderboard
Learn
Created by
Lara Dippenaar
Visit profile
Cards (14)
N
punt
(.)word gebruik aan die
einde
van
n
sin
/
afkortings
Kommapunt
(;) word gebruik by n pouse. By n
kommapunt
is die
pouse
langer
as die van n komma
Vraagteken
(?) word gebruik aan die einde van n direkte vraag
Algemeene
vraagsin
☆Het altyd n
werkwoord
in
☆Ja/Nee antwoord
Spesifiek
☆Vraagwoorde
in (Wie, Hoe)
☆Nie
n
Ja
/
Nee
antwoord
Uitroepteken
(!) word gebruik om n
uitroepvan
,
ontsteltenis
,
dringendheid
,
versoeke
,
bevele
en
waarskuwings
aan te dui
Dubbelpunt
(:) word gebruik voor n
verduideliking
, voor n
lys
artikels en by die
direkterede.
Aandagsteep
(-) vestig die aandag op dit wat
volg
en word gebruik om n
parentese
[
inlassin
] aan te dui
Asterisk
(*) verwys gewoonlik na n
aantekening
of kan ook
skeiding
aandui
Hakies
()
ekstra inligting
woord daarin geplaas
Komma
(,)
in n
reeks
s.nw.
/
b.nw.
en
werwoorde.
Voor
en
na
n
bystelling
Na n
aanspreekvorm
Na n
uitroep
wat sy
krag
verloor
het
Voor
en
na
n
parentese
Tussen
twee
gesegdes
Voor
die voegwoorde
WANT
en
MAAR
Deelteken
(ë)
Dui die
begin
van n
nuwe
lettergreep
Word
nie gebruik by
woorde
wat eindig op:
-ieel
,
-ieer
of
-ieet.
Kappie
(ê)
Dui n
lang
klank
aan
Akuutteken
(é)
Beklemtoning
aan te dui
Woorde van
vreemde herkoms
/
eiename
Kom
nooit
op n
konsonant
Gravisteken
(è)
Om
verwarring
uit
te
skakel
Woorde
van vreemde
herkoms
Op
woorde
:
dè
,
hè
,
nè
Koppelteken
(-)
Opeenhoping
van
klinkers
Om dubbelsinnigheid
te
vermy
Aardryskundige
name
Eiename
gekoppel
aan
soortname
Om
lees
te
vergemaklik
Samestellings
met
afkortings
,
simbole
,
getalle
Herhalingsamestelling
Gekoppelde
bepalings
Verbinding
met
-hulle
Weglatingsteken
Koppeling
met
en
Woorde
met
vreemde
herkoms