Meiose

Cards (60)

    • Haploïede sel - 'n Sel waar daar net een stel chromosome is.
    • Diploïede sel – ‘n Sel waar daar ‘n dubbele stel chromosome is.
  • GameteGeslagselle bv. ovums en sperm wat ‘n enkele stel chromosome besit
  • Somatiese sel – Liggaamsel wat ‘n diploïede getal chromosome besit
  • Gonosome – die geslagschromosome in ‘n organisme
  • Gonosome – die geslagschromosome in ‘n organisme
  • OutosomeChromosome wat nie vir geslagsbepaling verantwoordelik is nie.
  • Homoloë chromosome – ‘n Paar chromosome wat van elke ouer geërf is en wat dieselfde gene by dieselfde lokus het.
  • Sitokinese - Verdeling van die sitoplasma tydens seldeling.
  • Kariotipe - Dit wys die hoeveelheid, groote en vorm van die chromosome gedurende die metafase van mitose
  • Kariotipe - Dit wys die hoeveelheid, groote en vorm van die chromosome gedurende die metafase van mitose
  • Struktuur van chromosome
    • Chromosome bestaan uit DNS/DNA (wat gene vorm) en proteïene.
    • Die getal chromosome in 'n sel is kenmerkend van 'n organisme (bv. die mens het 46 chromosome)  
    • Diploïede selle het twee stele chromosome waar elke chromosoom ‘n homoloë maat het.  
  • Struktuur van chromosome
    Haploïede selle het een stel chromosome.
    Chromosome in haploïede selle het nie homoloë maats nie.
    Voordat meiose begin (gedurende interfase) vind DNS/DNA replisering plaas.
  • Struktuur van chromosome
    Chromosome wat enkele stringe is, word dubbel (twee chromatiede geheg deur 'n sentromeer) as gevolg van DNS/DNA replisering
  • Gedurende Mitose verdeel die sel EEN keer in TWEE identiese selle met DIESELFDE aantal chromosome as die oorspronklike sel
  • In Meiose, verdeel die sel TWEE keer om VIER selle te vorm met die HELFTE van die oorspronklike getal chromosome
  • MEIOSE is seldeling wat in die voortplantingsorgane van sowel plante as diere plaasvind om gamete (geslagselle) in diere en spore in plante te vorm.
  • In Meiose word die hoeveelheid chromosome in die ouerlike sel van twee stelle (diploïed) (2n) na een stel (haploïed) (n) in elke dogtersel verminder.
  • Tydens geslagtelike voortplanting sal die manlike haploïede gameet (spermsel) tydens bevrugting met die vroulike haploïede gameet (eiersel) versmelt om `n diploïede sigoot te vorm.
  • Struktuur van `n Choromsoom
    Chromosome bestaan uit DNS/DNA (wat die gene vorm) en proteïene (histone)
  • Chromosome bestaan uit DNS/DNA (wat die gene vorm) en proteïene (histone)
  • Struktuur van `n Choromsoom
    Die getal chromosome in `n sel is kenmerkend van `n organisme (bv. Die mens het 46 chromosome)
  • Struktuur van `n Choromsoom
    Chromosme wat enkele stringe is, word dubbel (twee chromatiede geheg deur `n sentromeer) as gevolg van DNS/DNA-replisering
    \
  • Terme: Haploïede sel
    n Sel waar daar net een stel chromosome is (voorgestel deur die letter n)
    Bv. By die mens is dit 23 chromosome
  • Terme:  Diploïede sel
    n Sel waar daar `n dubbele stel chromosome is (voorgestel deur die letter 2n)
    Bv. By die mens is dit 23 PARE chromosome (46)
  • Terme: Kariotipe
    Diagram van al die chromosome teenwoordig in `n sel gedurende metafase. Bestaan uit 22 pare outosome en 1 paar gonosome.
  • Terme: Bivalent
    Die homoloë paar chromosome wat styf teen mekaar lê tydens profase van meiose 1.
  • Oorkruising veroorsaak Variasie
  • Meiose I
    1. Profase I - Kernmembraan verdwyn
    2. Sentriole beweeg na teenoorgestelde pole terwyl spoeldrade ook vorm
    3. Homoloë chromosome vorm 'n bivalent
    4. Chromosome word sigbaar as gerepliseerde chromosome, elk met twee chromatiede
    5. Nukleolus verdwyn
  • Meiose I - Metafase I
    Homoloë chromosome lê as 'n paar op die ewenaar, met een chromosoom elk aan weerskante van die ewenaar. Die chromosoom pare kan in verskillende kombinasies op die ewenaar lê
  • Meiose I - Anafase I
    Homoloë chromosome skei van mekaar en elke lid van chromosoompaar beweeg na teenoorgestelde pole
  • Meiose I - Telofase I
    Twee nuwe selle vorm elk met twee chromosome
  • Hoeveel veskillende kombinasies is daar? (Met 2 chromosoom pare (2) is daar 4 moontlike kombinasies (2^2 = 4). Dit word EWEKANSIGE RANGSKIKKING genoem
  • NB: Sentromere verdeel NIE
  • Met 2 chromosoom pare (2) is daar 4 moontlike kombinasies (2^2 = 4)
  • En dit is variasie sonder dat oorkruising 'n rol speel, en net in 'n spermsel of 'n eiersel
  • Meiose I
    Oorkruising - Oorkruising vind plaas wanneer die bivalent bymekaar kom en stukkies chromatiede uitruil. Chromatiede van homoloë chromosome oorkruis en genetiese materiaal word uitgeruil wat bydra tot variasie
  • Meiose wat vind waar plaas?
    In diere in geslagselle (testis en ovariums) om gamete te vorm.
    In plante in die voortplantingsorgane (helmknop van meeldraad en vrugbeginsel van stamper) om spore te vorm)
  • MEIOSE: Interfase
    Gebeure tydens Interfase:
    DNA/DNS replisering vind plaas.
    Enkeldraad-chromosoom word dubbel
    Elke chromosoom sal nou uit twee chromatiede bestaan wat deur `n sentromeer verbind word.
    DNA/DNS-replisering help met die verdubbeling van die genetiese material sodat dit deur die nuwe selle wat na seldeling ontstaan, gedeel kan word
  • MEIOSE:
    Reduksiedeling waar die chromosoom- getalle in elke sel halveer vanaf diploïed na haploïed.