Econ 112 hfs 4 +5

Cards (59)

  • Oormaatvraag: firmas verkoop hul totale produksie, maar huishoudings kry nie hoeveelheid van produk wat hul wil aankoop
  • Oormaataanbod/marksurplus: firmas kan nie al hulle produkte verkoop nie, hul het onverkoopte voorraad
  • Dooiegewigsverlies: totale welvaartsverlies vir gemeenskap; te min word geproduseer en op ou end is gemeenskap swakker daaraan toe weens inmenging in markstelsel
  • Vraag in die ekonomie

    Resultaat van besluite oor watter behoeftes met beskikbare middele bevredig moet word
  • Vraag in die ekonomie
    Verwys na die hoeveelheid van 'n produk of diens wat die potensiële koper kan bekostig om aan te koop en bereid is om aan te koop
  • Vraag in die ekonomie

    • D1 = styging in vraag; D2 = daling in vraag
  • Wet van vraag

    Hoe hoër die prys van 'n produk, hoe laer is die hoeveelheid wat aangevra word; Op voorwaarde dat alle ander dinge onveranderd bly (ceteris paribus)
  • Markvraag

    Som van die vraag van alle betrokke persone; let op verskil tussen individuele en mark vraag grafieke
  • Verbruikers surplus
    Die verskil tussen wat verbruikers betaal en die waarde wat hulle ontvang, waar laasgenoemde aangedui word deur die maksimum bedrag wat hulle bereid is om te betaal
  • Produsente surplus

    Produsente wat bereid is om die eenheid van die produk teen laer as die mark prys aan te bied
  • Vraag in waarde

    Totale verband tussen hoeveelheid aangevra en die prys van die produk/diens op aanname dat alle ander invloede onveranderd gehou word
  • Bewegings langs vraagkromme
    Indien prys van produk verander
  • Verskuiwing van vraagkromme
    Indien verandering in enige van determinante hierbo plaasgevind het
  • Absolute prys
    In rand en sent
  • Relatiewe prys

    Verhouding tussen betrokke prys en pryse van ander produkte
  • Vergelyking
    PD = (b x QD) + a ; Stap 1. b = P ÷ Q ; Stap 2. Vervang b in die bogenoemde formule in
  • Determinante (bepaal hoeveel gevra)
    • Prys van produk (Px)
    • Prys van verwante produk (Pg)
    • Inkome van die verbruiker (Y)
    • Voorkeure van verbruiker (T)
    • Grootte van huishouding (N)
  • Komplimentêre produkte
    Produkte wat saam gebruik word, soos tandepasta en tandeborsel
  • Supplementêre produkte
    Produkte wat mekaar vervang, soos Coke en Pepsi
  • Vraag na substitute
    As prys van een produk styg, sal vraag na substituut toeneem
  • Vraag na komplimente
    As prys van een produk daal, sal vraag na kompliment toeneem
  • Verandering in bevolking
    Hoe groter die bevolking, hoe groter die vraag
  • Verandering in smaak en voorkeure van verbruikers
    Sal lei tot verandering in vraag
  • Verandering in verbruikers se inkome

    Sal lei tot dramatiese verskuiwing van vraagkromme
  • Verandering in verwagte toekomstige pryse

    Sal belangrike invloed op ekonomiese besluitneming
  • Aanbod in die ekonomie

    Hoeveelheid van 'n produk of diens wat firmas beplan om gedurende 'n bepaalde tydperk teen verskillende moontlike pryse te verkoop
  • Vergelyking
    Ps = a + (b x Qs)
  • Determinante van aanbod

    • Prys van produk (Px)
    • Prys van alternatiewe produk (Pg)
    • Prys van produksiefaktore (Pf)
    • Verwagte toekomstige prys (Pe)
    • Stand van tegnologie (Ty)
  • Wet van aanbod: Hoe hoër die prys van die produk, hoe groter is die hoeveelheid aangebied; Hoe laer is die prys, hoe kleiner is die hoeveelheid aangebied; Ceteris paribus
  • Funksies van pryse in markekonomie

    Rantsoeneringsfunksie; Allokasiefunksie
  • Na die 2016-verkiesing in die VSA het die iPhone produksie verskuif van Sjina na New York in die VSA

    Dit het gelei tot 'n verhoging in die prys van insetkoste om die selfoon te vervaardig en die iPhone het duurder geword in vergelyking met die Samsung selfoon ekwivalent
  • Prys
    Hoe kleiner is die hoeveelheid aangebied
  • Ceteris paribus
  • Funksies van pryse in markekonomie

    • Rantsoeneringsfunksie
    • Allokasiefunksie
  • Individuele determinante

    • Prys van produk (Px)
    • Prys van alternatiewe produk (Pg)
    • Prys van produksiefaktore (Pf)
    • Verwagte toekomstige prys (Pe)
    • Stand van tegnologie (Ty)
  • Verskuiwings van vraagkromme
  • Prys van alternatiewe produk

    Grafiek: Bv. die prys van koeie . Die boer kan nie meer soveel produseer nie want die koeie is te duur om aan te koop. Daling in aanbod van melk. En die aanbod van room?
  • Prys van produksiefaktore

    As pryse van insette styg, sal hoeveelheid aangebied daal
  • Verwagte toekomstige prys

    Grafiek: Bv. as daar verwag word dat daar 'n oorlog gaan uitbreek, sal aanbod daal
  • Stand van tegnologie

    Beter tegnologie sal help met die vervaardiging, dus sal die aanbod styg