Die rigting van 'n krag kan verander word deur 'n pneumatiese stelsel of deur 'n hidrouliese stelsel met gebruik van gebuigdebuise of pype wat met gas of vloeistof gevul is
Verandering in druk op enige punt in 'n ingeslote vloeistof word onverminderd oorgedra na alle punte in die vloeistof. Dit staan as Pascal sebeginsel bekend
Gelyke volumes van die vloeistof beweeg deur die stelsel wat verskillende verlengings (hoeveelheid beweging van die suiers) tot gevolg het waar die silinders van verskillende groottes is
Korter afstand deur die suier in die uitsetsilinder beteken meer uitsetkrag (MV > 1), en langer afstand in die uitsetsilinder beteken minder uitsetkrag (MV < 1)
Die rigting van die krag kan deur 'n pneumatiese of hidrouliese stelsel verander word as gebuigde buise of pype gebruik word wat met 'n gas of vloeistof gevul is
'n Hidrouliese pers is 'n hidrouliese stelsel wat Pascal se beginsel gebruik om 'n krag deur 'n vloeistof oor te dra en die krag met gebruik van 'n uitsetsilinder met 'n groter oppervlakte te vergroot
Gelyke volumes van die vloeistof deur die stelsel beweeg, lei tot verskillende verlengings (hoeveelheid beweging van die suiers) waar die silinders van verskillende groottes is
'n Kleiner beweging van die suier in die uitsetsilinder beteken groter uitsetkrag (MV > 1) en 'n groter beweging in die uitsetsilinder beteken kleiner uitsetkrag (MV < 1)